spacer
spacer search

Hoërskool Richardsbaai
Ons skool se eie webtuiste

Search
spacer
logo.jpg
header
Hoof Kieslys
Tuisblad
Nuus
Kontak Ons
Dokumentasie
Nuusblits

Ons is tans besig met heelwat verbeterings en veranderinge aan ons webwerf. U kan nogsteeds voortgaan om die webwerf te verken aangesien alle navigasie items funksioneel is.

Baie dankie vir u geduld.

Hoërskool Richardsbaai Webwerf Administrasie.

 
 
Tuisblad arrow Sport arrow Rugby

Rugby PDF Druk Epos
Rugby 2008

Ons het 'n besondere aktiewe rugbyseisoen agter die blad.  Dit is met trots wat ons terugkyk na die welslae wat ons bereik het.  Hoogtepunte waarna ons terugkyk, is die voorwedstryd op ABSA Stadion wat ons teen Port Natal gewen het.  Die wen teen George Campbell Tegniese Hoërskool en die twee Rugbyweke te Volksrust en Vryheid wat ons bygewoon het.

Die volgende spelers is vir die Zoeloeland 0/18 span verkies:  W. Stadler, J. Germishuizen, M. v/d Merwe, D. Steenkamp en R. Searle.

Noord-Natal 0/18 span:  D. Steenkamp en R. Searle wat ook die KZN proewe bygewoon het.

Zoeloeland 0/16 span:  C. Badenhorst, AJ v/d Watt, T. Coetzee, A. Pretorius en JP Rossouw.

Noord-Natal 0/16 span:  JP Rossouw wat ook die KZ proewe bygewoon het.

Daar word met groot verwagting uitgesien na 'n vol en opwindende rugbyseisoen in 2009!

 
< Vorige   Volgende >
spacer
Nuutste Nuus

(C) 2006 Hoërskool Richardsbaai

spacer