|
Hokkie 2008
Die hokkieseisoen was ongelooflik suksesvol. Na afloop van die hokkiekursus te Volksrust was die 1ste meisie-hokkiespan slaggereed vir die seisoen wat voorlê.
Ons is veral trots op ons 3 Noorkuskapteine. Lisa Boshoff 0/14, Su-Lize Botha 0/16 en Ané Pretorius 0/18.
In 2009 beplan ons 'n toer na Potchefstroom asook na Sportweni.
|