spacer
spacer search

Hoërskool Richardsbaai
Ons skool se eie webtuiste

Search
spacer
logo.jpg
header
Hoof Kieslys
Tuisblad
Nuus
Kontak Ons
Dokumentasie
Nuusblits

Ons is tans besig met heelwat verbeterings en veranderinge aan ons webwerf. U kan nogsteeds voortgaan om die webwerf te verken aangesien alle navigasie items funksioneel is.

Baie dankie vir u geduld.

Hoërskool Richardsbaai Webwerf Administrasie.

 
 
Tuisblad arrow Sport arrow Swem

Swem PDF Druk Epos
Leomat-Gala - Hoërskool Richardsbaai "swem" weg met dubbel-goud!

Die seuns- en dogtersspan het Vrydagaand, 14 November 2008 vir groot opwinding gesorg toe hulle 1ste plek behaal het in die afdeling vir Hoërskole en goue medaljes ontvang het.  Altesaam 6 spanne van Hoërskool Richardsbaai het deelgeneem.

Saterdag het 8 leerders deelgeneem aan die 1000m individuele item.  In die ouderdomsgroep 14-18 jaar het Raymond Schuin 1ste plek behaal en Daren-Jay Kilian 2de plek - albei het goue medaljes ontvang en ons junior swemmer, Barend Duvenage ontvang 'n silwer medalje vir sy 6de plek.

 
Volgende >
spacer
Nuutste Nuus

(C) 2006 Hoërskool Richardsbaai

spacer