|
Matriekulante is tans besig met die proefeksamen! Sterkte.
Aangesien adresse heeltyd verander, en ons nie altyd by al die adresveranderings kom nie, doen ons 'n beroep op u om indien u oor 'n e-pos adres te beskik, dit vir ons te stuur na
Die eposadres is beskerm teen spam-bots, U het Javascript nodig om dit weer te gee
Meld asb. u kind se naam en van, toelatingsnommer, graad en klas sodat ons ons stelsel op datum kan hou. Ons het tans baie e-pos adresse wat terugkom omdat hulle verkeerd is of nie bestaan nie. Ons waardeer u bereidwilligheid om te help.
|